In finansies is 'n opsie 'n afgeleide finansiële kontrak tussen twee partye om 'n gespesifiseerde bate ("onderliggende bate") op 'n toekomstige dag ("vervaldatum") teen 'n prys wat vandag vasgestel word ("trefprys"; Engels strike price) te lewer. Die koper van die opsie verkry die reg, maar nie verpligting, om die onderliggende bate teen die trefprys te verhandel. Die verkoper verkry 'n verpligting om die onderliggende bate te verhandel teen die trefprys indien die koper die opsie uitoefen.
'n Opsie wat die houer van die opsiekontrak die reg gee om die onderliggende bate te
Die meeste opsies het 'n vervaldatum. Indien die opsie nie voor of op die vervaldatum uitgeoefen word nie verval die opsie sonder waarde.
Die prys van 'n opsie is 'n funksie van die: